Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Dec 12 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE • Wanfunksionele Transnet kos SA R1 miljard per dag!

Sterk ontwikkeling van mark gaan vir rosyne deurslag gee • Raisins SA se doelwit om die bedryf se produksie oor die volgende vyf jaar van sowat 90 000 ton tot 120 000 ton uit te brei, strook met die bedryf se Rise 2-strategie.

Dankbaarheid en ’n bietjie waardering vir SA boere

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Ontwrigting in Steenhuisen se kantoor

Verkeerde Nersa-besluit kan boere knak • Alle oë is op die nasionale energiereguleerder Nersa wat vandeesmaand, ná afloop van ’n openbare deelnameproses, moet besluit wat ’n billike tariefverhoging vir Eskom sal wees.

Waterbesoedeling lei tot R160 miljoen boete • In moontlik een van die grootste boetes in sy soort is die Dipaleseng-munisipaliteit in Mpumalanga beboet weens waterbesoedeling en die storting van rioolvuil.

Mpumalanga: Uiterste droogte in vroeë somer ‘ ’n nagmerrie’ • Die eerste deel van die somerreënseisoen is in sommige dele van Mpumalanga só droog dat van die boere hul grane dalk vir ’n derde keer sal moet oorplant.

Hoop beskaam nie vir ontwykende La Niña • Drie van die ses weermodelle wat die Australiese buro vir meteorologie vir die bepaling van die El Niño Suidelike Ossilasie nagaan, het in November aangedui dat ’n La Niña-stelsel van Desember af kan voorkom.

Sterk spoorweë kan platteland help red • Die platteland ly buitensporig onder die onbehoorlike hoeveelheid vrag wat per pad pleks van per spoor vervoer word.

Versiendheid met damme sorg vir besproeiingswater • Danksy die bou van damme stroomaf van die Vaaldam jare gelede, word besproeiingsboere in onder meer die Vaalharts-waterskema nie nou deur die baie lae vlak van die dam geraak nie.

Water omskep Bolandplaas in produktiewe lushof • Die produksie van kersies op ’n plaas in die Boland het, danksy die aanlê en uitbreiding van ’n waterpypleiding, sedert die eerste oesjaar in 2020 vervierdubbel.

JONGBOER VAN DIE JAAR Veelsydige Oos-Kapenaar wil grense verskuif • Agri SA en Toyota se Jongboer van die Jaar vir 2024 is optimisties oor die toekoms van landbou en wil ’n verskil in die sektor maak.

Twee vroue maak skoonskip onder wynmakers • Twee vrouewynmakers het met die louere as onderskeidelik Diners Club se Wynmaker en Jong Wynmaker vir 2024 weggestap.

Feestyd: Só lyk mark vir tamaties, aartappels

Sonder begroting sal jy altyd sukkel • Ek het in November weer ’n bietjie op televisie gekuier en oor spaar gepraat. Die aspek wat duidelik die meeste reaksie ontlok het, was die insetsel oor begrotings. Begrotings vorm die hoeksteen van enige suksesvolle finansiële plan, tog begroot bitter min van ons regtig behoorlik.

Vooruitsigte vir rooivleis begin verbeter • Ná ’n paar jaar van klippe kou blyk die rooivleiswa deur die drif te wees. Verskeie faktore werk nou saam om die saketoestande vir die rooivleisboer vanaf die tweede deel van 2025 te verbeter.

Boxer in ’n nuwe liga • As deel van ’n aggressiewe veldtog om die sukkelende Pick n Pay volhoubaarder te maak en sy skuld uit te wis, is die afslagkruideniersgroep Boxer einde November genoteer.

Dink soos maker van witwyn om rooiwyn vinniger op die mark te kry

Appels in warmer gebiede kan baie werkgeleenthede skep

Noordwes se gewasproewe sal vele insigte bied

‘Dit gaan alles oor die mense’ • Sy droom daaroor om...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 125 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec 12 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: December 6, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans