Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Aug 22 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE • Rekordaanplanting van kanola

‘Tegnologieheffings gee SA ’n hupstoot’ • Suid-Afrika is onder die lande waar die groeikoers in opbrengste van graan en oliesade die vinnigste toeneem — en is soms selfs los voor met die styging in opbrengste. Baie vrae word egter gevra oor hoe heffings aangewend word.

Anderkant die reënboog • Gras wat herleef, bewys oom André was reg

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Steen in die bos

Vleispryse: ‘Iewers is daar ’n moewiese fout’ • Veeboere van die Hantam-distrik in die Noord-Kaap sê die pryse wat hulle tans vir hul lammers kry, is die afgelope vyf jaar basies op dieselfde vlakke, terwyl verbruikers toenemend sê hulle kan nie rooivleis bekostig nie. ‘Iewers tussenin is daar ’n moewiese fout.’

Dink wéér en wyer oor BTW-vrye hoender – RPO • Kitsbevrore hoenderstukke behoort nie die enigste BTW-vrye vleis te wees nie. Goedkoop rooivleissnitte moet óók oorweeg word, sê die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en gooi hiermee die spreekwoordelike knuppel in die hoenderhok.

Boere sal ook baat vind by BTW-vrye hoendervleis

Landbougroei: Remme aangeslaan • Ná ’n paar jaar waarin die Suid-Afrikaanse landbousektor sy veerkragtigheid bewys het, word min reële groei vir die volgende dekade voorspel.

Lig in hawe-tonnel: ‘Ons wil die pyn verminder’ • Danksy ’n omkeerplan gemik op drastiese verbeterings in Suid-Afrika se hawe-infrastruktuur ‘sal die slegte ervarings van die vorige paar vrugteseisoene nie herhaal word nie’.

Slim sakeplan nodig om munt te slaan uit R8 m.-Boran-bul

Eerste somerreën dán verwag • Die La Niña-verskynsel wat vir die komende somerreënseisoen voorspel word, kan teen September die ontwikkelingsfase van neutraal na La Niña oorsteek en gevolge vir produksiebesluite inhou.

Bredasdorp kry 6 jaar se reënval in 18 maande

Vuisvoos verbruikers: Bedryf bly planne maak

Inspeksiedienste: Bedryf benodig duidelikheid • Die moontlike instel van inspeksiedienste oor alle landboubedrywe heen — ’n funksie wat die vrye mark ná die deregulering van beheerrade oorgeneem het — kort ’n deeglike sakeplan voor die bedryf makliker daaraan gaan sluk.

SA boere kan munt slaan uit skuiwe in wêreldvoedselmarkte • Suid-Afrika het ’n behoorlike naspeurbaarheid- en bestuursinligtingstelsel nodig om gereed te wees vir groeimoontlikhede in veral Afrika. Die uitvoermarkte in sekere gebiede smeek om ontgin te word.

Mielie-uitvoer na Afrika op galop • Binne die volgende dekade gaan die vraag na mielies in Afrika suid van die Sahara skerp styg. Dit kan Suid-Afrika se hoofuitvoermark word, met beter pryse.

Hier’s ’n veilige plan teen skadelike aartappelkewer

Verloor SA die stryd teen bosluise?

Afvalprodukte word visvoer

Haal die angel uit die terugkoop van krag • Terwyl Suid-Afrika se landboubedryf nou al langer as ’n dekade energieprobleme in die vorm van beurtkrag, lasvermindering en ewig stygende tariewe die hoof moet bied, het geleenthede ontstaan vir boere om hul afhanklikheid van nasionale nutsdienste te verminder deur onafhanklike energie-oplossings.

Landbou in binnebaan teen klimaatsverandering • ’n Mens kyk maklik teen die berg verskonings oor klimaatsverandering vas, maar die landbou in Suid-Afrika is tot ’n groot mate reeds oorgehaal om nie bloot pleisters op ’n krater te plak nie. Plaaslike boere is reeds...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 22 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 16, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans