Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Apr 18 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

Genadewater (en plek-plek skade)

Die ander sê • Wat Karoolam en Mont St. Michel-lam van Frankryk gemeen het

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE • Selfs jy kan jou eie (mikro-)wildreservaat skep

‘Ons wil vertroue in Die Kooperasie herstel’ • Die Mededingingstribunaal het die groen lig gegee dat SSK en Die Kooperasie van Humansdorp — op bepaalde voorwaardes — kan saamsmelt. Dit kom ná ’n onstuimige tyd by Die Kooperasie nadat ongerymdhede met die rapportering van sake-inligting einde 2022 aan die lig gekom het.

Meer as net visvang

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Wil Creecy nou boervrou word?

‘Wil omgewingsminister boere onteien?’ vra bedryf • Daar is ’n brullende leeu in die duiwehok los nadat die kabinet kort voor Paasnaweek die departement van bosbou, visserye en omgewingsake se beleidsposisie aanvaar het om onder meer ’n einde aan kommersiële leeuen renosterboerdery te maak.

‘Neem nou goeie besluite’ • Kan die verswakkende El Niño-stelsel goeie reën voor die winter in somerreëngebiede stimuleer?

Vroeë strooptyd: Gradering ’n kwessie • Stropers dreun al deur sojaboon- en mielielande in die Oos-Vrystaat en dele van Mpumalanga in wat beskryf word as die vroegste strooptyd in 37 jaar in dié dele van Suid-Afrika.

Nuwe era vir oesversekering • Suid-Afrika se omsigtigheidsowerheid het vir die eerste keer goedkeuring gegee dat ’n versekeraar indeksgebaseerde oesversekering aan boere kan bied.

Veebedryf vasgekeer tussen twee vure • Die veebedryf sit vasgevang in ’n knyptang wat druk dat sy oë traan, en El Niño is slegs een faktor hiervan.

‘Uitvoer, sterker plaaslike vraag kan beesvleispryse lig’ • Rooivleispryse is sedert begin verlede jaar onder druk, maar Absa Agribesigheid verwag dat omstandighede op mediumtermyn kan verbeter.

Waterverenigings ‘moet transformasie bevorder’ • Die staat wil hê watergebruikersverenigings moet benewens die bestuur van water in hul betrokke gebied ook transformasie ten opsigte van rasen geslagsverteenwoordiging in ál hul bedrywighede bewerkstellig.

Dié plan kan werk, maar... • Suid-Afrika se padnetwerk is onder druk. Pogings om oplossings te skep — een daarvan die vraglogistiek-padkaart — kan werk ás die boublokke stewig vasgelê word.

Het invoer uit Namibië ’n invloed op SA pryse? • Daar heers groot kommer oor die afwaartse neiging van Suid-Afrikaanse lewendehawepryse wat tans gesien word. Hoewel verskeie faktore vir dié scenario verantwoordelik gehou kan word, is boere die meeste bekommerd oor die invoer van lewende diere uit Namibië. Dit het tot ’n situasie gelei waar heelwat aannames en persepsies onder boere en ander belanghebbendes gedeel word.

Geldstrategie in swak tye • Dit is geen skande om van tyd tot tyd ’n kontantvloeitekort te ervaar nie, maar dit ís onvanpas om sonder aksiestappe en afskaling in die knyp te beland.

Tafeldruiwe: Goeie uitvoerseisoen lê voor • Ná ’n moeilike paar jaar, onder meer weens haweprobleme en ongunstige klimaatstoestande, word voorspel dat vanjaar se uitvoeroes die vorige een gaan oorskry.

Insolvensie en polisse: Wat sê die reg? • Die huidige ekonomiese en politieke toestande in Suid-Afrika laat gereeld die vraag ontstaan oor watter van ’n mens se bates beskerm is as insolvensie ’n werklikheid word.

Hommeltuie ingespan om roofinsekte vry te laat

Transgeniese koeie toon belofte as insulienfabrieke

Hoe meer spoed, hoe...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 125 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 18 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 12, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans