Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Mar 07 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

’n Wolwolk van ’n vag ...

Die ander sê • EU kan boere nie vir altyd pamperlang

Stories wat in die landbou saak maak

Beurtkrag lóói groentepryse

Só skeer jy 363 skape in 9 uur • Tienie du Plessis het as 24-jarige universiteitstudent vir die eerste keer ’n skeermasjien opgetel ná ’n kopbesering sy rugbyloopbaan beëindig het. Hy het pas die eerste Suid-Afrikaanse skaapskeerrekord opgestel.

’n Goeie week

Briewe

Landbou kan die land genees

Dít is hoekom staat ‘handel’ in waterregte wil keer • Die afskaffing van die koop en verkoop van waterregte sal volgens die departement van water en sanitasie mense ontmoedig om waterregte op te pot terwyl hulle hoop dat iemand dit by hulle sal koop.

Staat se afkeur van dié watergebruike slaan dronk • Dit wil voorkom asof die departement van water en sanitasie ’n ongunstige ingesteldheid tot bestaande wettige watergebruike het, al word dit uitdruklik in bestaande wetgewing erken.

Rompslomp kelder waterslaai-vyand • Tenderkwessies het die finansiering van die broodnodige biologiese bekamping van waterslaai en hiasinte laat opdroog.

‘Dit gaan vir ons net skade beteken’ • Eskom se planne vir slimmeters strek veel verder as voorstedelike huishoudings. ’n Toetsprojek om slimmeters op plase in die Noord-Kaap te installeer vir die toepassing van lasvermindering het boere warm onder die kraag.

Droogte en hitte raak krisis vir saaiboere • Teen druktyd was daar distrikte in die somersaaigebied waar dit op 10 Januarie laas gereën het en oeste by die dag verdor namate El Niño sy houvas verstewig.

Nuwe differensiaal vir sojabone tree in werking

Plattelanders werk saam: ‘Ons doen dit net’ • Om die verval op ’n dorp te stuit deur regruk-aksies of regstappe om die staat te dwing om sy pligte na te kom, kan oorweldigend wees. Op die onlangse Oplossings vir die Platteland-konferensie op Nampopark buite Bothaville het 77 voorvatters van reg or die land oplossings vir ’n stortvloed uitdagings gebied.

Teelt-agterstande sal SA duur te staan kom • Ná die Europese Unie besluit het om nuwe teeltegnieke soos genetiese redigering toe te laat, pleit die plaaslike landboubedryf opnuut by die regering om die regulatoriese omgewing vriendeliker te maak vir innovasie en die tydige goedkeuring van broodnodige chemikalieë.

Invoertariewe: ANC meng in met mark • Die opskorting van invoertariewe op sekere hoendervleis is blatante inmenging in die landbouprodukmarkte deur die ANC-regering. Dit is ’n groot gevaarteken.

Swak ekonomie hou Libstar terug • Ná jare van sterk groei is Libstar vandag een van die belangrikste maatskappye in die voedsel-enverbruikersgoederemark. Hy besit van die bekendste handelsname in Suid-Afrika en stel gereeld nuwe produkte bekend, maar swak verbruikersbesteding het hom die afgelope paar jaar geknou.

Moenie aalwurmskade by mielies onderskat

Droëbone: Nuwe deelnemer wil bedryf laat groei

Druk op grondwater neem wêreldwyd toe

Om te boer met hoop • Die vee-en-wildkundige Jacques van Rooyen se huis is dalk in George, maar hy bring tot die helfte van sy tyd in Suid-Afrika se buurlande deur, waar hy en sy span help om volhoubare kommunale boerderystelsels op die been te bring sodat bestaansboere kan vooruitgaan pleks van bloot oorleef.

Wees versigtig vir dié beleggings • Te veel Suid-Afrikaners val vir piramideskemas en ander beleggings wat te goed klink om waar te wees. Daar is ’n paar beginsels wat gevolg...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 125 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Mar 07 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: March 1, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans