Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Oct 03 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

‘Naspeurbaarheid sal sekerheid bring’ • Naspeurbaarheid in die rooivleisbedryf het die afgelope agt jaar ’n wye draai geloop, maar volgens beplanning gaan dit van November af ’n besliste pad stap, sê Dewald Olivier, uitvoerende hoof van Red Meat Industry Services (RMIS).

Die goeie met die slegte

Briewe

Pluimpie vir Steenhuisen

OBP, inspeksiediens en biosekerheid in Steenhuisen se visier • Groot druk word tans op Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) geplaas om sy mandaat te vervul en dienslewering te verbeter. Die veelbesproke graaninspeksiediens word ook heroorweeg.

Perdesiekte: 190 000 ampules entstof glo beskikbaar • Daar is nou glo 190 000 ampules entstof teen Afrika-perdesiekte beskikbaar.

Konsentreer op Midde-Ooste en China vir landbou-uitvoer • Klem moet op China en die Midde-Ooste vir landbouhandel en beleggings geplaas word sonder om bestaande handelsvennote af te skeep.

EU-regulasies vir SA sitrus: Onregverdig óf billike beskerming?

Uitvoerhoop op dié lande gestel

BKB raak nou ook in Amerika ’n wolmakelaar • As vername wolmakelaar neem BKB heelwat kennis oor die wolbedryf na Amerika, én bied ook geleenthede tot markte waar die Amerikaners nie noodwendig tot nou toegang gehad het nie.

‘Glasplafon bestaan nie meer in wynbedryf’

Belasting: Nuwe implikasies vir trusts met begunstigdes in buiteland • ’n Nuwe belastingreël ten opsigte van begunstigdes van trusts wat as nie-inwoners van Suid-Afrika geag word, het groot belastingimplikasies. Beplan deeglik daarvoor.

Boere se impak, risiko’s gaan onder vergrootglas kom • Boere kan toenemend deur maatskappye in hul waardekettings gevra word om inligting rakende volhoubaarheid te verskaf.

Tuinbou eersdaags SA se grootste landboubedryf

Kies die regte eksekuteur vir jou boedel • Gegewe dat die eksekuteur van ’n boedel groot verantwoordelikhede het, is dit noodsaaklik om die regte persoon te kies. Verskeie faktore moet in ag geneem word.

Uitvoerverbod op mielies sal SA in die voet skiet • Suid-Afrikaanse produsente-organisasies moet met alle geweld die gekke argument van ’n verbod of uitvoerbelasting op landbouprodukte in die kiem smoor.

Landbouwins in Australië trek noustrop • Wêreldwyd verkeer die kommersiële landbou onder aansienlike druk, veral in lande met baie raakpunte met Suid-Afrika. Dit volg ná die groot opswaai in 2021-’22 en bevestig net weer die sikliese aard van die landbou, waarvoor ’n mens voorsiening moet maak.

Blaarvoeding nou dalk slim besteding by kanola

Swamme doeltreffende biologiese wapen teen appelbloedluis

Só brand Afrika se gewildste grane

Goeie boerdery en tel jou sente: Dís hoe jy verliese omkeer • Chris Schutte tree in Januarie 2025 af as uitvoerende hoof van Suid-Afrika se grootste braaihoenderprodusent. Hy het Astral Foods onlangs deur ’n suksesvolle ommekeer in van die donkerste tye in die pluimveebedryf gelei, en word ook in die wyer landbou geloof vir sy uitsonderlike bydrae oor jare.

Laer risiko, groter wins: Maak só • Graanwins was nog nooit onder soveel druk nie. ’n Wydlopende studie het soveel risikofaktore en boerderystelsels moontlik betrek om te kyk watter stelsel op lang termyn die grootste wins oplewer en die meeste risiko’s verskans. Dit ís moontlik om ’n opbrengssurplus te produseer — onder een voorwaarde en met dié agt praktiese wenke.

Baynesfield maak al dekades op Pannar staat...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 125 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct 03 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: September 27, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans