Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
Stories wat in die landbou saak maak
STOF TOT NADENKE • ‘Goeie jare, nie swak jare breek boere’
Die haastige man op die motorfiets • Die Nampo-oesdag, die grootste buitelugekspo in die Suidelike Halfrond, is vanjaar die 56ste keer aangebied. Een van die stuurlui, dr. Dirk Strydom, sien jy gereeld op sy BMW-motorfiets deur die terrein se strate vleg om ’n valkoog op alles te hou.
Nampo veel meer as net landbou
Briewe
Amper in die tjoekie
Noordwes onseker: Dis ’n slagting • Saadbestellings vir die komende seisoen in Noordwes verloop nie so flink soos vorige seisoene nie. Kenners en boere sê dit is hoofsaaklik weens swak opbrengste in die huidige seisoen, asook onsekerheid oor finansiering en watter gewasse om te plant.
Boere vrees aanvalle, verwag min hulp van polisie • Byna 86% van die boere in landelike gebiede het in ’n peiling gesê hulle lewe in vrees vir misdaad.
Vermoordes op plase op Nampo gedenk • Boere en plaaswerkers wat die afgelope jaar op plase vermoor is, is soos die vorige 20 jaar vanjaar op Nampo gehuldig.
‘Grondhervorming nie nodig vir SA’ • Wanneer grond van ’n wit persoon na ’n swart persoon oorgedra word, is dit ’n transaksie en nie grondhervorming nie, sê die politieke ontleder Moeletsi Mbeki.
Nampo ’24: Rekordgetalle ruk op in somerweer • ’n Rekordgetal besoekers het vanjaar deur die hekke gestroom om die Suidelike Halfrond se grootste landboutoonvenster te besoek.
Eerste Plaaskombuis boor sterk aar raak
WERKTUIE, VEE EN LANDBOUDIENSTE Nampo is ’n toonvenster • Die Nampo-oesdag is nie net belangrik om die jongste tegnologie uit te stal nie. Dit is ’n barometer van die landbousentiment, en ondanks ’n taai strooptyd in somersaaigebiede was dit oorwegend gunstig.
Minder antibiotika in dierebedrywe gebruik • Hoewel plaaslike diereproduksiebedrywe vordering maak in die wêreldwye pogings om minder antimikrobiese middels te gebruik, is dit ’n langsame proses.
Hou by die aanwysigings
Dís wat SA se 50 beste wynboere reg doen • Suid-Afrika se suksesvolste wynboere skroom nie om wingerd te hervestig nie, en is nie sku om hul sak te skud vir produksiemiddele wat hul oeste verbeter nie.
Ouer, minder wingerd begin wynbedryf inhaal • Terwyl kommer onder handelsmerkeienaars opbou oor die beskikbaarheid van wyn in Suid-Afrika weens die land se kwynende, ouer wordende wingerdstand, is daar ook toenemende kommer oor stygende wyninvoer.
Sonder treine kan sitrusuitvoer se wiele afval • Sonder drastiese groei in spoorvervoerkapasiteit gaan die druk op Suid-Afrika se padvervoerstelsel weens die verwagte toekomstige groot aantal vragmotors vol sitrus eenvoudig té veel wees.
Hoe Shell se onttrekking die landbou raak • Shell is waarskynlik nie die laaste van die internasionale oliereuse wat uit Suid-Afrika gaan padgee nie, maar dié oliereus se onttrekking sal waarskynlik ’n geringe impak op die landbou hê.
Veediefstal is ’n spesialismisdaad • Veediefstal bly ’n kopseer in die veebedryf en hou toenemend ’n bedreiging vir boere se veiligheid in, aangesien veediewe en sindikate in die algemeen gewapen is.
Geringe steun stuit geensins SA boere • Staatsondersteuning aan die landbou in Suid-Afrika is ’n fraksie van dié van sy handelsvennote, maar nietemin presteer plaaslike boere. Onverantwoordelike uitsprake oor ’n uitvoerbelasting op landbouprodukte moet dus sterk teengestaan word.
Sagtevrugte: Uitvoer op vaste grond • Die sagtevrugtebedryf is...