Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
Uit die hoogte
Die ander sê • Plaagdoder-teenstand benadeel Afrika
Stories wat in die landbou saak maak
STOF TOT NADENKE • Verbruikers loop op eiers: Verbruik neem drasties af
Someroeste steeds op ’n naaldpunt • Ondanks die reën wat in die somerreëngebied wegbly en die droogteskade wat plekplek reeds so erg is dat reën geen verskil meer aan oeste sal maak nie, glo dr. Werner Rossouw party boere is steeds beter af as tydens die El Niño-toestand in 2015-’16.
Van sin maak van droogtes
Briewe
Luukse goue landbou-bastion
Nuwe aanslag op water tref wyd • Waterregte is die nuwe ‘onteiening sonder vergoeding’, en die staat se voorgenome verbod op verhandeling hou verreikende risiko’s in. Dit strek van verdere druk op produksie, die ekonomie en werksekerheid tot die verlaging van grondwaarde.
Hiérom moet boere waterregte kan oordra • Die vryheid om watergebruiksregte te mag oordra, is ’n onlosmaaklike deel van besproeiingsboerdery, sê AgriSA.
Green Deal baar vir eers ’n muis • Vrese neem toe dat baie boere wat voorheen Europese politici goedgesind by die stembus was, ’n ommekeer na verregse partye kan maak in die Europese Unie se parlementsverkiesing in Junie vanjaar.
BTW-bedrog: ‘Skade aan bedryf enorm’ • Dit is tot nadeel van die lewendehawebedryf, waardeketting en verbruikers wanneer BTW-bedrog geld van die Taksman en medeprodusente steel.
Mafube stoom voort na beurtkragvrye status • Indien alles volgens plan verloop, sal die Mafube-gemeenskap in die Noordoos-Vrystaat teen September volgende jaar die eerste munisipale gebied in Suid-Afrika word wat hom nie meer oor beurtkrag hoef te bekommer nie.
Land Bank-likwidasies: Nóg boere hof toe • Belanghebbendes in ’n boerdery van Bothaville het ook vrae oor die Land Bank se gesag om hul onderneming te likwideer omdat hul lening met ’n ander instelling aangegaan is en omdat die bank nie dokumente wat sy gesag moet bewys, in die hofgeding voorgelê het nie.
Voorkom só dat lammers verhonger en verkluim • Die komitee verantwoordelik vir die koördinering van veesorg het ’n inligtingstuk saamgestel vir die behandeling van hipotermie (verkluiming) en hipoglukemie (verhongering) in baie jong lammers. Hier is van die belangrikste aspekte.
Staatsbegroting: Is die spaarvarkie oopgebreek? • Die begroting vir die landbou gaan oor die volgende drie jaar erg besnoei word en die geldkraan vir grondhervorming word toegedraai. Dit raak noodsaaklik dat dieregesondheid en uitvoermarkte bo-aan die prioriteitslys begin pryk.
Landbou-uitvoer lyk gesond, maar … • Die risiko’s verbonde aan ’n té gekonsentreerde uitvoerbestemmingsmark moet meer aandag kry.
Beroking: Groot risiko’s as wet oortree word • Die beroking van graan en oliesade is nie ’n kwessie wat ligtelik opgeneem moet word nie. Nuwe diensverskaffers plaas die goeie naam van die bedryf op die spel.
Boedelbeplanning méér as ’n polis • Die begrip boedelbeplanning beteken vir baie mense steeds bloot die uitneem van lewenspolisse. Dit gaan egter oor veel meer. Sorg dus dat jou finansiële adviseur ’n holistiese boedelbeplanning doen.
Dodge-bakkie se ewenaar maak ’n slim boor vir veldherstel
Stompkopkewer veroorsaak chaos in Australië, SA
Só laat jy pekanneutbome jaarliks dra
‘Ons sal weer plant’ • In groot dele van die somersaaigebied bly die reën weg, die mieliekoppe hang en die uurglas vir herstel loop vinnig leeg. Wat nou?
Zaaiberg: In ’n...