Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Nov 14 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE

‘Ons moet soos verbruikers dink’ • Yvette van der Merwe sê die organisasie vir wingerd en wyn (OIV) wil groter klem plaas op ander produkte van die wingerdstok, buiten wyn, en wil dit makliker maak om sake te doen.

Steynsburg se les

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Resep vir sukses

Kommissie gevra om wéér troue tussen SSK en Die Koop te bekyk • ’n Voormalige raadslid van Die Kooperasie het die Mededingingskommissie gevra om die samesmeltingsproses tussen dié instelling en SSK opnuut te ondersoek omdat hy meen daar is onmededingend en buite die mandaat van die samesmeltingsooreenkoms opgetree.

Staat se geldsake ‘boer agteruit’ • Die staat se finansiële posisie het sedert die begrotingsrede in Februarie vanjaar agteruitgegaan, en dit blyk dat meer geld bestee word om skuld te betaal as wat aan basiese onderwys, maatskaplike ontwikkeling en gesondheid bestee word.

2025 kan die draaipunt wees vir droër siklus • Gemiddelde reënval word gedurende die somer van 2024-’25 verwag, en tekens dui daarop dat die draaipunt na ’n droër siklus in 2025 gaan voorkom.

Kouga-water nou ’n luukse vir Gamtoos-boere

Hardapdam se krane toegedraai • Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Hardapdam in Namibië is alle besproeiing opgeskort toe die krane van dié dam einde Oktober toegedraai is.

Koringversekering: Is die skrif aan die muur? • Bybetalings weens rypskade het skerp geklim sedert reuse-eise vyf jaar gelede uitbetaal is. Sommige boere meen hulle kom eerder sonder duur oesversekering in besproeiingsgebiede klaar, maar ander meen dis erg riskant.

Taiwan sluit mark weer tydelik vir SA appels

Kaapstad-hawe se probleme nog nie bygelê • Die uitvoerseisoen vir sagtevrugte kom ál nader, en belanghebbendes hou asem op oor of die Kaapstad-hawe weer vanjaar ’n belowende uitvoerseisoen in die wiele gaan ry.

Eerstes in rooivleiswaardeketting kry naspeurbaarheidsnommers • Ná jare se beplanning en harde werk het die droom om ’n naspeurbaarheidstelsel vir die rooivleisbedryf in te stel op 1 November uiteindelik ’n werklikheid geword toe die eerste vier lede van die waardeketting hul produksie-eenheidsnommers ontvang het.

‘Suinige’ trekker van Case IH hou koste in toom • Verhoogde insetkoste plaas toenemend druk op boere, wat hoër opbrengste noodsaak om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf. In ’n onlangse toets het Case IH-trekkers bewys dat hulle steeds betroubare werkverrigting en die beste kostebesparing bied.

Hoë kospryse: Klomp kante van een storie • ’n Verbruikersdrukgroep het ’n ondersoek aangevra na die beweging en aanpassing van voedselpryse vergeleke met prysveranderinge op produsentevlak. Boere ken dié argument, maar wat is die stand van sake?

Groot supermarkgroepe oorheers • Supermarkgroepe loop onder baie kritiek deur oor oormatige gulsigheid. Heelparty maak egter om verskeie redes nié buitensporige winste nie.

Wetenskaplikes stoei met die hokslaan van makadamiadopluis

Só hou satelliet arendsoog op waterstres in landbou

Veeboere ‘moenie in ’n borrel leef’

’n Nuwe era vir woestyn-uithouritte • Perde-uithouritte is nie ’n nuwe gesig in Namibië nie, maar dis wel iets nuuts vir Swakopmund. In Augustus vanjaar het ruiters van regoor die wêreld kom meeding in die eerste Swakopmund-uithourit, wat vinnig ’n gesogte toets vir fokus, kophou en planmaak...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 141 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 14 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 8, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans