Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
Stories wat in die landbou saak maak
STOF TOT NADENKE • Noordwes-grondpryse hard getref deur El Niño
Steenhuisen wil hard veg vir landbou • Hy het sy politieke loopbaan as 22-jarige in 1999 in KwaZulu-Natal begin, en sedert 2019 het hy die leisels by die DA oorgeneem. Vir die volgende vyf jaar gaan hy ook minister van landbou wees, waar hy die bedryf se stem “hard en duidelik” in die kabinet wil laat hoor.
Taai tye gaan ook verby
Briewe
Dear John word John Deere
Hernuwing van waterlisensies: ‘Begin betyds’ • Boere wie se watergebruiksregte verval, moet minstens twee jaar voor die vervaldatum al met die proses om hernuwing begin.
Bek-en-klouseerinenting: Dít moet melkboere weet • Nadat baie melkboere in die Oos-Kaap versoek het dat hul kuddes voorkomend teen beken-klouseer ingeënt word, het Melk SA pas gewaarsku dat boere seker moet wees dat hulle presies weet hoe dié besluit hul boerderye vir minstens die volgende jaar gaan raak.
Storm- en weerskade lê SA lam • Ramphulp is reeds aan die stormgeteisterde Wes-Kaap toegeken, en teen druktyd het die beleërde KwaZulu-Natal nog pleidooie gelewer om dringende nasionale hulp nadat 14 mense, waaronder 6 brandbestryders, in omvangryke brande in die Middelland omgekom het (sien berig op bl. 20). In Limpopo het swartryp ook wydlopende skade aan groente-aanplantings aangerig.
Tragiese tonele by KZN-veldbrand wat ses lewens eis • Landbou- en stedelike gemeenskappe in die KwaZulu-Natalse Middelland is in rou gedompel ná die dood van ses brandbestryders in die onlangse wegholveldbrande in die Mpophomeni-distrik.
Vooruitsigte vir SA landbou lyk belowend • Ondanks finansiële druk op sommige boere weens swak oeste en weerkundiges se huiwering om hulle ten volle tot voorspellings vir ’n La Niña-verskynsel te verbind, lyk die onmiddellike toekoms vir die plaaslike landbou rooskleurig.
Bedrywe opgewonde oor nuwe omgewingsminister • Daar is baie hoop vir en groot verwagtinge van dr. Dion George, die nuwe minister van bosbou, visserye en omgewingsake, en soos sy voorganger, Barbara Creecy, gaan dit byna onmoontlik wees om niemand teleur te stel nie.
Dubbeldoor vir Fauresmith-wenner
Swartryp: Hier’s impak op aartappelpryse
Varke se bewegings aangeteken
Waardeer die vrye mark! • Suid-Afrika het ’n besonderse vrye mark wat voedselsekerheid in die land verseker. Kennis van die landboubedryf se geskiedenis kan bemagtigend wees, nuwe moontlikhede ontsluit en opnuut waardering vir die doeltreffende vrye mark skep.
Boere wil kontrakte hê, nie veilings • In die Mededingingskommissie se aanbevelings oor varsproduktemarkte en die groter aanbodketting is ’n lang lys swak punte uitgewys, maar in baie opsigte is die skade reeds gedoen. Vandag word amper 60% van vars produkte met kontrakte direk aan supermarkte verkoop. Dit is iets waarna speenkalfprodusente gerus kan kyk.
Woluitvoer stabiel ondanks knelpunte • Die covid-19-pandemie het heelwat landbouvertakkings bevoordeel, maar woluitvoer ’n paar taai klappe gegee.
Skeer van skape in voerkrale striem wel produksie, toon studie
Australiërs wil spinnekopgif teen sprinkane inspan
Met dié geen kan koring hitte beter verdra
SA sal moet vasskop teen vereistes van EU • Suid-Afrika gaan sy eie definisie van volhoubaarheid moet skep en daarby vasstaan teenoor Europa, waar die landboutoestande aansienlik verskil. Europese definisies kan nie op Suid-Afrika afgedwing en gebruik word...