Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Jun 13 2024
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE • Duurder geelmielies, laer pryse knou varkboere se wins

‘Ons moet wynbedryf volhoubaar hou’ • Heineken Beverages, wat onlangs die Suid-Afrikaanse drankreus Distell oorgekoop het, sien baie geleenthede vir wyn in die middelste marksegment en in Afrika, en sal sy verantwoordelikheid teenoor boere nakom, tot voordeel van die hele bedryf.

Geen politiek, asseblief!

Briewe

Tyd vir uithaal en wys

Stof wil steeds nie gaan lê ná hofgedinge oor snotsiekte nie • In Limpopo se Waterberge is buurmanskap heeltemal by die venster uit toe beesboere ’n wildboer in die hof die stryd aangesê het nadat hul beeste van snotsiekte-uitbrekings begin vrek het.

Onstuimige tyd wag op landbou in SA • ’n Onsekere en onstuimige tydperk wag op die landbou in Suid-Afrika, maar die sektor het nog altyd sy veerkragtigheid bewys om probleme te oorbrug.

Land Bank: Likwidateurs verloor appèlsaak • In ’n voortslepende saak het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse.

Klopjagte: Klem skuif van werkers na boere • Sedert die George-bouramp val die kollig op buitelandse werkers by ondernemings en plase in die Suid-Kaap.

Buitelandse werkers: Beskerm jou boerdery só • Daar is ’n drastiese toename in inspeksies deur die departement van arbeid op plase om immigrante se werksdokumente na te gaan.

Graandiefstal neem toe: Mark begin aanpas

Astral kyk na ingemaakte hoender om sardyne te troef • Die grootste produsent van braaihoendervleis in Suid-Afrika ondersoek die moontlikheid om ingemaakte hoender by sy reeks produkte te voeg om te toets of verbruikers dan eerder hoendervleis as ingemaakte sardyne sal koop.

Hoë eierpryse help Quantum, maar voëlgriep bly risiko • Ondanks die groot ontwrigting en verliese wat Quantum Foods weens die H7N6-voëlgriepstam in die noordelike provinsies gely het, kon die groep danksy hoë eierverkoopspryse en laer voerpryse in sy jongste finansiële halfjaar steeds ’n groot verbetering in wins toon.

Boere en verbruikers koop net nodigste, beskerm kontantvloei • Te midde van ’n groot terugslag in sy houtafdeling en duidelike tekens dat boere en verbruikers onder finansiële druk is, was TWK se kunsmisverkope een van die ligpunte in sy jongste halfjaar.

KAL-groep toon ‘gesonde groei’, beoog uitbreiding

Appels en pere: Druk op winsgewendheid rem uitbreidings • Suid-Afrikaanse peerproduksie neem stadig maar seker toe. Verskeie faktore plaas egter tans ’n demper op winsgewendheid en gevolglik beleggings in nuwe aanplantings. Vooruitskattings vir appelproduksie is ook afwaarts aangepas as gevolg van ’n afname in aanplantings, luidens ’n verslag van die Amerikaanse departement van landbou.

Mededinging: Baie faktore om te oorweeg • Hoe raak die Mededingingswet bedryfsorganisasies in die Suid-Afrikaanse landboubedryf en spesifiek die graansektor?

Werkskepping in doodloopstraat • Werkloosheid in Suid-Afrika bly op krisisvlakke. Werkverskaffing in die landbou toon wel die grootste groei van alle sektore, maar dit bly kommerwekkend dat die regering voorstelle om groei te stimuleer, van die tafel vee.

Soms soet, soms suur • Anders as die ander landbousektore is die suikerbedryf nie gedereguleer nie. Hy moet aan ’n ingewikkelde stelsel van heffings en kruissubsidiëring tussen boere, rietmeulens en uitvoer voldoen.

Wysig bestaande trustakte...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 117 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 13 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 7, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans